Tagalog Wikipedia

From Wikipedia, the free encyclopedia

Die Tagalog Wikipedia is die Tagalogse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit is op 1 Desember 2003 gestig en het tans ongeveer 47 600 artikels. Tagalog is die belangrikste taal van die Filippyne en is saam met Engels de facto die amptelike taal van die Filippyne.

Tagalog Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tagalog
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 1 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL tl.wikipedia.org

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.