From Wikipedia, the free encyclopedia
Süleyman II (Ottomaanse Turks: سليمان ثانى, moderne Turks: II.Süleyman; 15 April 1642 – 22/23 Junie 1691) was van 1687 tot 1691 sultan van die Ottomaanse Ryk.
Hy was die jonger broer van Mehmet IV en het die grootste deel van sy lewe in die kafes gebly. Hy was beswaarlik in staat om self te regeer, maar het sy grootvisier goed gekies: onder Ahmed Faizil Köprülü se leierskap het die Ottomaanse Ryk ’n aanval van Oostenryk in Serwië afgekeer en ’n opstand in Bulgarye onderdruk. Süleyman is in 1691 sonder kinders oorlede.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.