Sydney Tamiia Poitier
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sydney Tamiia Poitier (gebore 15 November 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Crime (1999), Nine Lives (2005), Death Proof (2007), en Grindhouse (2007).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Sydney Tamiia Poitier | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit