Sydney, Nova Scotia
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sydney (Skots-Gaelies Baile Shidni) is 'n stedelike gemeenskap (Engels: urban community) in die Kaap-Breton-streeksmunisipaliteit (Cape Breton Regional Municipality) van die Kanadese provinsie Nova Scotia.
Sydney Baile Shidni | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Sydney op die Kaap-Breton-eiland | |
Koördinate: 46°08′06″N 60°11′29″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Nova Scotia |
Stigting | 1785 |
Stad | 1904 |
Ontbind | 1 Augustus 1995 |
Oppervlak | |
• Totaal | 25,2 km2 (9,7 vk. myl) |
Hoogte | 66 m (216 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 33 012 |
• Digtheid | 957/km2 (2 486/vk. myl) |
Tydsone | UTC-04:00 (ATS) |
• Somertyd | UTC-03:00 (ADST) |
Poskode | B1L – S |
Skakelkodes | 270, 304, 371, 536-9 549 560 561-7, 574, 577, 578, 595 |
Webwerf | sydney.capebretonisland.com |
Sydney is in 1904 geïnkorporeer en op 1 Augustus 1995 ontbind nadat dit by die streeksmunisipaliteit ingesluit is. Sydney is die grootste stedelike sentrum van die Kaap-Breton-eiland met 'n bevolking van 33 012 (2006). Dit vorm saam met Sydney Mines, North Sydney, New Waterford en Glace Bay die Industriële Kaap-Breton-streek (Industrial Cape Breton).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.