Swartpootbrandervoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die swartpootbrandervoël (Rissa tridactyla) is 'n diepseemeeu en seldsame swerwer wat effens groter is as die mikstertmeeu. Die voël broei in die Palearktiese gebied en steek selde die ewenaar oor. Dit is nog net drie keer in Suid-Afrika aangeteken en wel aan die Weskus. Dit staan ook bekend as die brandervoël en in Engels as die Black-legged kittiwake.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartpootbrandervoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Rissa |
Spesie: | R. tridactyla |
Binomiale naam | |
Rissa tridactyla | |
Sluit