![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/99/Sulla_Glyptothek_Munich_309.jpg/640px-Sulla_Glyptothek_Munich_309.jpg&w=640&q=50)
Sulla
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lucius Cornelius Sulla (Felix) (138 v.C. - 78 v.C.) was 'n Romeinse konsul in die jaar 88 v.C. wat sy leër teen die stad Rome self aangevoer het en later diktator geword het.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Lucius Cornelius Sulla | |
![]() | |
Diktator van die Romeinse Republiek | |
Ampstermyn 82 of 81 v.C. – 81 v.C. | |
Voorafgegaan deur | Gaius Servilius Geminus in 202 v.C. |
---|---|
Opgevolg deur | Julius Caesar in 49 v.C. |
Konsul van die Romeinse Republiek | |
Ampstermyn 88 v.C. – 88 v.C. | |
Voorafgegaan deur | Gnaeus Pompeius Strabo en Lucius Porcius Cato |
Opgevolg deur | Lucius Cornelius Cinna en Gnaeus Octavius |
Ampstermyn 80 v.C. – 80 v.C. | |
Voorafgegaan deur | Gnaeus Cornelius Dolabella en Marcus Tullius Decula |
Opgevolg deur | Appius Claudius Pulcher en Publius Servilius Vatia |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | ca. 138 v.C. Rome, Romeinse Republiek |
Sterf | 78 v.C. (op ca. 60) Puteoli, Romeinse Republiek |
Eggenoot/-note | Julia Caesaris Aelia Cloelia Caecilia Metella Valeria |
Kind(ers) | Lucius Cornelius Sulla, Cornelia, Faustus Cornelius Sulla, Cornelia Fausta, Cornelia Postuma |
Sluit