![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/19/Map_of_Russia_-_Kalmykia_%2528Crimea_disputed%2529.svg/langaf-640px-Map_of_Russia_-_Kalmykia_%2528Crimea_disputed%2529.svg.png&w=640&q=50)
Stepnoi (Kalmikië)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rasswet (Russies: Степной, Kalmikies: Бөгләтә) is 'n klein dorpie in Jasjkoel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Choelchoeta Plaaslike Munisipaliteit en lê naby die grens met Astrachan-oblast 174 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Kitsfeite Stepnoi Степной, Land ...
Stepnoi Степной | |
---|---|
Dorpie | |
![]() Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°24′32″N 46°31′36″O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Jasjkoel |
Bevolking | |
• Totaal | 8 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359160 |
Sluit
Die dorpie se amptelike naam kom van die Russiese woord vir "steppe". Dit het ook 'n historiese Kalmikiese naam waarvan die letterlike betekenis "verseël" of "verstop" is.[1]