Stephanie Cole
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stephanie Cole (gebore 5 Oktober 1941) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Miss Pettigrew Lives for a Day (2008) en in die televisiereekse Coronation Street (1960), Waiting for God (1990), en Doc Martin (2004).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Stephanie Cole | |
Geboortenaam | Patricia Stephanie Cole |
---|---|
Geboorte | 5 Oktober 1941 (1941-10-05) (82 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Emma Battcock |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit