St. Patrick's Cathedral, Dublin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saint Patrick's Cathedral (Iers: Ard-Eaglais Naomh Pádraig) in Dublin, Republiek Ierland is die Nasionale Katedraal van die (Anglikaanse) Kerk van Ierland. Sy kerktoring met 'n hoogte van 43 m maak van die katedraal, wat in 1191 gevestig is, die hoogste kerkgebou (alhoewel nie die hoogste katedraal nie) in Ierland, asook die grootste.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
St. Patrick's Cathedral dien nogtans nie as katedraal van die plaaslike diosees Dublin and Glendalough nie. Hierdie status is aan Christ Church Cathedral, eweneens in Dublin geleë, as setel van die aartsbiskop van Dublin gegee.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.