St. Louis
From Wikipedia, the free encyclopedia
St. Louis is 'n groot stad sentraal geleë in die Verenigde State van Amerika in die deelstaat van Missouri. In 1904 was St. Louis ook die plek van die 1904 Olimpiese Spele, die eerste Olimpiade wat buite Europa gehou is, en die eerste in Amerika.
Meer inligting St. Louis ...
St. Louis | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State van Amerika |
Koördinate | 38°37′38″N 90°11′52″W |
Stigting | 1763 |
Bynaam | Gateway City |
Staat | Missouri |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 171.3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 138 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 353,837 |
- Bevolkingsdigtheid | 5,716.3/vk km |
Etniese groepe: | |
- Swart | 51,20% |
- Wit | 43,85% |
- Asiate | 1.98% |
Tydsone | CST (UTC-6) |
- Somertyd | CST (UTC-5) |
Amptelike webwerf | St. Louis |
Sluit
Die stad is vernoem na koning Louis XIV van Frankryk. Die Missouririvier mond uit in die Mississippirivier hier by St. Louis.