Sproete
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sproete (enkelvoud efelis) is trosse gekonsentreerde melanien-selle wat baie sigbaar is op mense met 'n ligte gelaatskleur. Sproete het nie 'n verhoogde aantal van die melanien-produserende selle, melanosiete nie, maar het melanosiete met 'n oorproduksie van melanien korrels (melanosome) wat kleurverandering veroorsaak in die buitenste velselle genaamd keratinosiete. Sproete is verskillend van bruinvlekke en moesies.