Sowjet-monument (Treptower Park)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sowjet-monument in die Treptower Park in Berlyn (Duits: Sowjetisches Ehrenmal of Treptower Ehrenmal) is ter herdenking aan soldate van die Rooi Leër opgerig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog gesneuwel het. Die gedenkteken is in Mei 1949 voltooi.
Sowjetisches Ehrenmal im Treptower Park
Berlyn, Duitsland
Opgerig
1946–1949
Oppervlakte
93 000 m²
Ontwerp en uitvoering
J.B. Belopolski, argitek
S.S. Walerius, ingenieur
J.W. Woetsjetitsj, beeldhouer
A.A. Gorpenko, skilder