Southend-on-Sea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Southend-on-Sea (dikwels afgekort tot Southend) is 'n plaaslike munisipaliteit en kusdorp in die Engelse graafskap Essex. Die plek het sowat 165 300 inwoners en 'n oppervlakte van 41,8 km2.
Kitsfeite Land, Oppervlak ...
Southend-on-Sea | |
---|---|
'n Lugfoto van die stad | |
Byname: Southend | |
Koördinate: 51°32′N 0°43′O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Oppervlak | |
• Totaal | 41,76 km2 (16,12 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 32 000 |
Sluit
Die klooster uit die 12de eeu, wat as 'n museum dien, is 'n noemenswaardige besienswaardigheid.