South African Commercial Advertiser
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die South African Commercial Advertiser was die eerste onafhanklike koerant in Suid-Afrika. Dit het ‘n kernrol gespeel in die stryd om die verkryging van persvryheid in die land, in 1828.