Sophie Lowe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sophie Lowe (gebore 5 Junie 1990) is 'n Australiese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beautiful Kate (2009) en Above Suspicion (2018), en in die televisiereeks The Returned (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Sophie Lowe | |
Geboorte | 5 Junie 1990 (1990-06-05) (34 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit