Solnetsjni (Astrachan-oblast)
dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland From Wikipedia, the free encyclopedia
dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland From Wikipedia, the free encyclopedia
Solnetsjni (Russies: Солнечный) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Krasni Jar Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "sonnig".
Solnetsjni Солнечный | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°31′09″N 48°19′49″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Krasnojarski |
Bevolking | |
• Totaal | 217 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416167 |
Volgens Sensus 2010 het Solnetsjni 210 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 120 | 57,1% |
Russe | 50 | 23,8% |
Tsjetsjniërs | 26 | 12,4% |
Tartare | 6 | 2,9% |
Aware | 5 | 2,4% |
Onbekend | 3 | 1,4% |
Totaal | 210 | 100% |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.