Snelskrif
From Wikipedia, the free encyclopedia
Snelskrif is 'n verkorte simboliese skryfmetode wat spoed en bondigheid van die skrif verhoog in vergelyking met 'n normale metode om 'n taal te skryf.
Die doel van snelskrif is om mondelingse gesprekke te transkribeer of om meer akkurate notule te neem van 'n vergadering.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.