Slowiansk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Slowiansk (Oekraïens: Слов'янськ, Slov”yans’k; Russies: Славянск, Slawjansk) is 'n stad in oostelike Oekraïne met ongeveer 130 duisend inwoners (2012). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Slowiansk-distrik.
Kitsfeite SlowianskСлов'янськ Славянск / Slawjansk, Land ...
Slowiansk Слов'янськ Славянск / Slawjansk | |
---|---|
Dorp | |
Slowiansk se treinstasie | |
Koördinate: 48°51′12″N 37°37′30″O | |
Land | Oekraïne |
Oblast | Donetsk |
Stigting | 1645 |
Oppervlak | |
• Totaal | 58,9 km2 (22,7 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 129 600 |
Webwerf | slavrada.gov.ua |
Sluit