From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sloweense Wikipedia is die Sloweense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit is op 26 Februarie 2002 gestig. Die Wikipedia het tans ongeveer 185 500 artikels en is die 56ste grootste Wikipedia. Sloweens is die algemene voertaal in Slowenië.
Sloweense Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Sloweens |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Julie 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | sl.wikipedia.org |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.