![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/20/Alphonse_de_Neuville_-_The_defence_of_Rorke%2527s_Drift_1879_-_Google_Art_Project.jpg/640px-Alphonse_de_Neuville_-_The_defence_of_Rorke%2527s_Drift_1879_-_Google_Art_Project.jpg&w=640&q=50)
Slag van Rorke's Drift
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Rorke's Drift het op 22 Januarie 1879 plaasgevind tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog by Rorke's Drift. 'n Zoeloemag van ongeveer 4000 manne het die geboue wat as 'n tydelike hospitaal gedien het, aangeval.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Slag van Rorke's Drift | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Anglo-Zoeloe-oorlog | |||||||
![]() Die verdediging van Rorke's Drift, deur Alphonse de Neuville (1882) | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
![]() |
Zoeloe-koninkryk | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Lt. John Chard Lt. Gonville Bromhead |
Prins Dabulamanzi kaMpande | ||||||
Sterkte | |||||||
139-141 Britse troepe, 11 Koloniale troepe en 4 siviele persone[1][2][3] | 3 000-4 000 Zoeloes[4]
| ||||||
Ongevalle | |||||||
17 gedood | 351 gedood |
Sluit