Die Skotse vouoorkat (Engels: Scottish Fold) is ’n katras met ’n dominantegeenmutasie wat veroorsaak dat die ore gevou is na die voorkant van hul gesig.
Kitsfeite
Skotse vouoorkat |
|
Land | Skotland |
Ontstaan | Natuurlik |
Soort lyf | Stewig |
Pels | Kort/lank |
Patroon | Alle |
Wetenskaplike naam |
Felis catus (huiskat) |
Nota: Nie deur alle verenigings erken nie. |
|
Sluit