Skepe (bestuur)From Wikipedia, the free encyclopedia Skepe is die benaming vir wethouer in Vlaandere. In Wallonië word 'n skepe échevin genoem. Die kollege van burgemeester en skepene voer die daaglikse bestuur uit van 'n munisipaliteit in Vlaandere.
Skepe is die benaming vir wethouer in Vlaandere. In Wallonië word 'n skepe échevin genoem. Die kollege van burgemeester en skepene voer die daaglikse bestuur uit van 'n munisipaliteit in Vlaandere.