Skarlakenkoors
Aansteeklike kindersiekte wat deur streptokokke veroorsaak word / From Wikipedia, the free encyclopedia
In die mediese vakterminologie verwys skarlakenkoors (Latyn: scarlatina) na 'n aansteeklike kindersiekte wat deur streptokokke veroorsaak word.
Kitsfeite
Skarlakenkoors | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Tong van 'n persoon met skarlakenkoors. | ||
ICD-10 | A38 | |
ICD-9 | 034 | |
DiseasesDB | 29032 | |
MedlinePlus | 000974 | |
eMedicine | derm/383emerg/402, emerg/518 | |
Mediese waarskuwing |
Sluit
Die siekte word gekenmerk deur 'n veluitslag en aantasting van die slymvliese van mond en keel. Die bakterieë skei 'n gif af wat 'n groot aantal organe kan beskadig.