Sjabloon:Raanhaling/doc
From Wikipedia, the free encyclopedia
{{Raanhaling}} is 'n variant van die {{Caanhaling}} aanhalingsjabloon wat gebruik word om aanhalings op 'n artikel te plaas sodat die teks daarom vou soos met 'n prentjie.
![]() | Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Raanhaling. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Vir langer aanhalings, veral dié wat meer as een paragraaf is of wat langer is as die res van die paragraaf waarin dit aangehaal word, kan 'n soortgelyke effek (oor die hele bladsy) verkry word deur van Caanhaling gebruik te maak. Vir lang aanhalings in die teks word aangeraai om van {{aanhaling}} gebruik te maak.