![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/42/Siouxsie_sioux.jpg/640px-Siouxsie_sioux.jpg&w=640&q=50)
Siouxsie & the Banshees
From Wikipedia, the free encyclopedia
Siouxsie & the Banshees was 'n Britse musiekgroep wat in 1976 deur voorsanger Siouxsie Sioux en baskitaarspeler Steven Severin, die enigste konstante lede van die groep, gevorm is. Die groep was aanvanklik met die Britse punkrock-toneel geassosieer, maar Siouxsie & the Banshees het gou geëwolueer om "'n vorm van postpunk-wanklank vol gewaagde ritmiese en soniese eksperimentering" te skep.[1] The Times noem Siouxsie & the Banshees "een van die waaghalsigste en kompromisloosste awontuurlustiges van die postpunk-era."[1] Die groep het 'n inspirerende bron in die skepping en ontwikkeling van gotiese rock geword, en hul styl het ook elemente van popmusiek en avant-garde gekombineer.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Ook bekend as ...
Siouxsie & the Banshees | |
---|---|
![]() Siouxsie & the Banshees, van links na regs: Steven Severin, Siouxsie Sioux en Budgie. | |
Agtergrondinligting | |
Ook bekend as | Janet and the Icebergs |
Oorsprong | Londen, Engeland (VK) |
Genres | Pop, alternatiewe rock |
Jare aktief | 1976 — 1996 2002 |
Etikette | Polydor, Geffen, Sanctuary |
Assosiasies | The Creatures, The Glove, The Cure |
Webwerf | www.siouxsieandthebanshees.co.uk |
Lede | Siouxsie Sioux Steven Severin Budgie |
Gewese lede | Sid Vicious Marco Pirroni Kenny Morris Peter Fenton John McKay John McGeoch Robert Smith John Valentine Carruthers Martin McCarrick Jon Klein Knox Chandler |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/42/Siouxsie_sioux.jpg/320px-Siouxsie_sioux.jpg)