Simfonie no. 2 in D-majeur, op. 36 (Beethoven)
Beethoven se tweede simfonie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tweede Simfonie in D-majeur, Opus 36, is 'n simfonie in vier bewegings wat tussen 1801 en 1802 deur Ludwig van Beethoven gekomponeer is. Die werk is opgedra aan Karl Alois, prins Lichnowsky.
Kitsfeite Katalogus, Styl ...
Simfonie in D-majeur | |
---|---|
No. 2 | |
deur Ludwig van Beethoven | |
Portret van die komponis in 1803, die jaar van die simfonie se première | |
Katalogus | Op. 36 |
Styl | Klassieke periode |
Gekomponeer | 1801 (1801)–1802 |
Toewyding | Karl Alois, prins Lichnowsky |
Opgevoer | 5 Mei 1803, Wene |
Bewegings | Vier |
Sluit