Silas Weir Mitchell (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Silas Weir Mitchell (gebore 30 September 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Grimm (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Silas Weir Mitchell | |
Geboortenaam | Silas Weir Mitchell Neilson |
---|---|
Geboorte | 30 September 1969 (1969-09-30) (54 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit