![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/73/PiazzadelCampoSiena.jpg/640px-PiazzadelCampoSiena.jpg&w=640&q=50)
Siëna
munisipaliteit in die Italiaanse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Siëna (Italiaanse fonetiese uitspraak: ˈsjɛːna)[2] is 'n stad wat geleë is in Toskane, Italië. Dit is die hoofstad van die provinsie Siëna.
Kitsfeite - Burgemeester, - Totaal ...
Comune di Siena | |||
![]() |
|||
|
|||
![]() |
|||
Regering | |||
- Burgemeester | Luigi De Mossi | ||
---|---|---|---|
Oppervlakte | |||
- Totaal | 118 km² (45,6 myl²) | ||
Bevolking (31 Desember 2017[1]) | |||
- Totaal | 53 901 | ||
Areakode(s) | 0577 | ||
Webwerf: Amptelike webwerf |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/91/Tuscany_views_from_top_of_Torre_del_Mangia_in_Siena%2C_Italy.jpg/640px-Tuscany_views_from_top_of_Torre_del_Mangia_in_Siena%2C_Italy.jpg)
Die historiese middedorp van Siëna is deur UNESCO as wêrelderfenisgebied geïdentifiseer.[3] Dit is een van die land se gesogste toerismestede, met meer as 163,000 internasionale besoekers in 2008.[4] Siëna is bekend om sy kookkuns, kuns, museums, middeleeuse karakter en die Palio di Siena, 'n tweejaarlikse perdewedren.