Shurugwi (voorheen bekend as Selukwe) is 'n nedersetting in die Midlands-provinsie, in Zimbabwe. Die dorp is in 1899 gestig en volgens die 1992-sensus het Shurugwi 'n bevolking van 16138 gehad.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.