![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/50/Temple_Black_1990.jpg/640px-Temple_Black_1990.jpg&w=640&q=50)
Shirley Temple
From Wikipedia, the free encyclopedia
Shirley Temple (23 April 1928 – 10 Februarie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise en diplomaat. Sy het reeds vroeg in haar lewe roem verwerf. Die meisie met die goudblonde krulle en vonkelende oë word deur baie as die bekendste kinderster in die geskiedenis van film beskou. Sy het tussen 1932 en 1949 in meer as vyftig Amerikaanse rolprente gespeel.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Shirley Temple | |
![]() | |
Temple, 1990 | |
Geboortenaam | Shirley Temple |
---|---|
Geboorte | 23 April 1928 Santa Monica, CA, (VSA) |
Sterfte | 10 Februarie 2014 Woodside, CA, (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Rolprente | Bright Eyes, The Little Colonel, Curly Top, Wee Willie Winkie, Heidi, A Little Princess, The Bachelor and the Bobby-Soxer, Fort Apache, Shirley Temple's Storybook, The Shirley Temple Show |
Webwerf | http://www.shirleytemple.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit