![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f6/Shaquille_O%2527Neal_October_2017_%2528cropped%2529.jpg/640px-Shaquille_O%2527Neal_October_2017_%2528cropped%2529.jpg&w=640&q=50)
Shaquille O'Neal
Amerikaanse basketbalspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Shaquille O'Neal (gebore 6 Maart 1972) is 'n Amerikaanse afgetreede basketbalspeler, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kazaam (1996), Steel (1997), Scary Movie 4 (2006), en The Lego Movie (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Shaquille O'Neal | |
![]() | |
Shaquille O'Neal in 2011 | |
Geboortenaam | Shaquille Rashaun O'Neal |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1972 (1972-03-06) (52 jaar oud) Newark, New Jersey |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Basketbalspeler, akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–2001; 2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit