Sewernoje (Kalmikië)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sewernoje (Russies: Северное, Kalmikies: Маңһд) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Sewernoje Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê oorkant 'n klein stroom van die rajon se setel en grootste stad, Lagan. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "noordelik".