From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Seskiefhaai (Hexanchus griseus) is 'n haai wat voorkom in alle oseane in gematigde en tropiese waters. In Suid-Afrika kom die haai voor aan die hele kus voor. In Engels staan die haai as die Sixgill shark bekend.
Seskiefhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hexanchus |
Spesie: | H. griseus |
Binomiale naam | |
Hexanchus griseus (Bonnaterre, 1788) | |
Verspreiding in blou |
Die haai is bruin tot grys. Die dorsale vin is agter op die liggaam en die stert is lank. Dit het ses kieu-gleuwe aan weerskante van die kop. Daar is ses rye tande in die voorkant van die kakebeen. Die oë het 'n groen skynsel. Die haai word tot ongeveer 5.4 m lank en kom in water van 100 – 1900 m voor.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.