![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d9/Sendai_montage.jpg/640px-Sendai_montage.jpg&w=640&q=50)
Sendai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sendai (Japannees: 仙台市) is 'n stad met 1 049 824 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Emiko Okuyama. Die oppervlakte is 788,09 km². Die stad was op 11 Maart 2011 deur die Tōhoku-aardbewing en die daaropvolgende tsoenami geskud en verwoes, wat meer as 15 700 sterftes veroorsaak het.
![]() | Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei. |
Kitsfeite Sendai 仙台市, Land ...
Sendai 仙台市 | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
![]() Ligging van Sendai in die Miyagi-prefektuur | |
Ligging van Sendai in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 38°16′06″N 140°52′10″O | |
Land | Japan |
Gebied | Tōhoku |
Prefektuur | Miyagi-prefektuur |
Regering | |
• Burgemeester | Emiko Okuyama |
Oppervlak | |
• Totaal | 788,09 km2 (304,28 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 049 824 |
• Digtheid | 1 332,1/km2 (3 450,1/vk. myl) |
Tydsone | UTC+9 (JST) |
Webwerf | city.sendai.jp |
Sluit