Selma Lagerlöf
Sweedse skryfster / From Wikipedia, the free encyclopedia
Selma Ottilia Livisa Lagerlöf (* 20 November 1858 – † 16 Maart 1940) was ’n Sweedse skryfster. Sy was die eerste vrou wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het (1909)[1] en het bekendheid verwerf vir haar kinderboek Nils Holgerssons underbara resa genom Sverige.