![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/99/Seether_%25282437088303%2529.jpg/640px-Seether_%25282437088303%2529.jpg&w=640&q=50)
Seether
Suid-Afrikaanse rockgroep / From Wikipedia, the free encyclopedia
Seether is 'n Suid-Afrikaanse post-grunge groep. In 1999 ontstaan Saron Gas as 'n drietal – bestaande uit Shaun Morgan Welgemoed (kitaar en sang), Dale Stewart (baskitaar en sang) en David Cohoe (dromme en sang) - in die Pretoria/Johannesburg-gebied. In 2000 teken Saron Gas 'n kontrak met Musketeer Records in Suid-Afrika en in 2002, nadat hulle 'n kontrak met Wind-Up Records LLC in New York, Amerika teken, verander die groep hul naam na Seether met die debuut van hul album Disclaimer.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Oorsprong ...
Seether | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Gauteng (Suid-Afrika) |
Genres | Harde rock |
Jare aktief | 1999 – hede |
Etikette | Musketeer Records Wind-Up Records LLC |
Assosiasies | Saron Gas |
Webwerf | www.seether.com |
Lede | Shaun Morgan Welgemoed Dale Stewart David Cohoe |
Gewese lede | Thomas Morris Dave Cohoe Josh Freese John Johnston Nick Oshiro Nick Annis "Afro Nick" Kevin Soffera Pat Callahan |
Sluit