Seemot
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Seemot (Eurypegasus draconis) is 'n vis wat seldsaam in Suid-Afrikaanse waters is. Die vis is wydverspreid in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan. Dit kom voor in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suidelike Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Seamoth.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Seemot | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Pegasidae |
Genus: | Eurypegasus |
Spesie: | E. draconis |
Binomiale naam | |
Eurypegasus draconis (Linnaeus, 1766) | |
Sluit