Sebastian Koch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sebastian Koch (gebore 31 Mei 1962) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lives of Others (2006), Unknown (2011), A Good Day to Die Hard (2013), en Bridge of Spies (2015).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Sebastian Koch | |
Geboorte | 31 Mei 1962 (1962-05-31) (62 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit