![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/89/Sean_Astin_by_Gage_Skidmore.jpg/640px-Sean_Astin_by_Gage_Skidmore.jpg&w=640&q=50)
Sean Astin
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sean Astin (gebore 25 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Goonies (1985), The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001), The Lord of the Rings: The Two Towers (2002), en The Lord of the Rings: The Return of the King (2003).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sean Astin | |
![]() | |
Geboortenaam | Sean Patrick Duke |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1971 (1971-02-25) (53 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit