Scott Adkins
From Wikipedia, the free encyclopedia
Scott Adkins (gebore 17 Junie 1976) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Expendables 2 (2012), Doctor Strange (2016), en Accident Man (2018).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Scott Adkins | |
Geboortenaam | Scott Edward Adkins |
---|---|
Geboorte | 17 Junie 1976 (1976-06-17) (47 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit