From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Schreibers se grotvlermuis (Miniopterus schreibersii) kom in die sentrale en oostelike dele van Suid-Afrika, Botswana en die hele Zimbabwe en Mosambiek voor.
Schreibers se grotvlermuis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Vespertilionidae |
Genus: | Miniopterus |
Spesie: | M. schreibersii |
Binomiale naam | |
Miniopterus schreibersii Kuhl, 1817 | |
Die soogdier se bokant is donkerbruin en die onderkant ligter. Die vlerke is byna swart. Die diertjie word tot 11cm lank en weeg ±10g.
Hulle het verskeie habitatte; van droë tot baie waterryke areas. Bedags rus hulle in groot kolonies in grotte. Wyfies kry hul kleintjies in aparte kraamgrotte. Hulle eet insekte. Daar word 1 kleintjie vroeg in die somer gebore na 'n dratyd van 8 maande.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.