Sandra Bernhard
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sandra Bernhard (gebore 6 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shogun Assassin (1980), The King of Comedy (1982), en Hudson Hawk (1991), en in die televisiereeks Hercules (1998).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Sandra Bernhard | |
Geboorte | 6 Junie 1955 (1955-06-06) (68 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit