![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2f/Samara_P8101356_2200.jpg/640px-Samara_P8101356_2200.jpg&w=640&q=50)
Samara
From Wikipedia, the free encyclopedia
Samara (Russies: Сама́ра) is 'n stad in Rusland, geleë aan die Wolga, wat in 1586 gestig is. Dit is die hoofstad van die Samara-oblast en het 'n bevolking van 1 163 399 (2018). Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Samara-oblast.
Kitsfeite Samara Самара, Land ...
Samara Самара | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
Koördinate: 53°12′10″N 50°08′27″O | |
Land | ![]() |
Oblast | ![]() |
Stigting | 1586 |
Stadstatus | 1688 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Elena Lapoesjkina |
Oppervlak | |
• Totaal | 541,382 km2 (209,029 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 163 399 |
• Digtheid | 2 200/km2 (5 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | city.samara.ru |
Sluit