Sam Wood
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sam Wood (10 Julie 1884 – 22 September 1949) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night at the Opera (1935), Kitty Foyle (1940), Kings Row (1942), en Ivy (1947).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Sam Wood | |
Geboorte | (1884-07-10)10 Julie 1884 |
---|---|
Sterfte | 22 September 1949 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Regisseur, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit