Sam Trammell
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sam Trammell (gebore 29 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens vs. Predator: Requiem (2007), White Rabbit (2013), en All Mistakes Buried (2015), en in die televisiereeks True Blood (2008).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Sam Trammell | |
Geboorte | 29 Januarie 1969 (1969-01-29) (55 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit