![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/ce/Sunset_in_Saxon_Switzerland.jpg/640px-Sunset_in_Saxon_Switzerland.jpg&w=640&q=50)
Saksiese Switserland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saksiese Switserland (Duits: Sächsische Schweiz) is die naam vir die Duitse gedeelte van die Elbsandsteingebergte in die deelstaat Sakse. Dié landskap, wat vir sy skouspelagtige rotsformasie bekendstaan, is suidoos van Dresden aan weerskante van die Elbe-rivier geleë.