From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Saint Denis Basiliek is 'n Franse basiliek en 'n katedraal wat geleë is in die Paryse voorstad van Saint-Denis. Dit is bekend vir sy argitektuur en as begraafplaas van verskeie Franse konings.
Saint Denis Basiliek | ||
Wes-gevel van Sint Denis | ||
Denominasie | Rooms-Katolieke | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 475 |
Die Basiliek is na Sint Denis, die beskermheilige van Frankryk en die eerste Biskop van Parys, vernoem
Die Basiliek is 'n Romaanse gebou. In 1136 het Abbot Suger (1081 - 1155) begin om die gebou te herbou. Hy het met die westelike kant van die gebou begin en stelselmatig na die oostekant gewerk. Daar is van die oostelike einde gesê dat dit die eerste gebou in die Gotiese styl is. Die herbouing is in die 13de eeu voltooi.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.