persoon wat betrokke is by al die fasette van die sagteware-ontwikkelingsproses From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Sagterware-ontwikkelaar is 'n persoon of 'n organisasie wat betrokke is in die ontwikkelingsproses van rekenaar sagteware. Sagteware-ontwikkeling behels meer as net ontwerp en kodering. Dit is die proses om begrippe, spesifikasies, ontwerpe, programmering, dokumente, toetse en fout oplossings op te stel wat betrokke is by die skep en instandhouding van toepassings, raamwerke of ander sagteware-komponente.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.