From Wikipedia, the free encyclopedia
Sabellida (waaierwurms) is 'n orde wat hoort tot die klas Polychaete. Hierdie wurms se lywe is soos hulle landgenote, die erdwurms gesegmenteer. Elke segment is feitlik dieselfde met haartjies by elke las. Slegs die kop- en stertsegmente verskil.
Sabellida | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | Polychaeta |
Subklas: | Canalipalpata |
Orde: | Sabellida |
Families | |
|
Waaierwurms word gevind in al die oseane, vanaf die tussengetysone tot in die grootste dieptes. Hulle kom in verskeie kleure voor.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.