Saadstring

From Wikipedia, the free encyclopedia

Saadstring

In die mediese vakterminologie verwys die begrip saadstring (Latyn: funiculus spermaticus) na 'n string bestaande uit 'n saadleier en bloedvate vir die testikels wat deur die lieskanaal uit die buikholte in die skrotum afdaal.

Thumb
Die saadstring

Saadstringontsteking verwys na 'n ontsteking van die saadstring wat meestal deur gonorree veroorsaak word. Dit kan tot afsluiting van die saadstring en dus tot onvrugbaarheid lei.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.